Wie is ons? Kry kontakname en nommers hier

Kleinmond Leeskring kom byeen elke laaste Maandag van die maand, 14:30 in die Gereformeerde kerk, tensy anders gereël.

Ons bespreek elke maand ‘n boek, en kry waar moontlik skrywers om te kom gesels oor hulle boeke.

Voorsitter: Kota v d Mescht Tel 0282715836 of 0832884977 jvdmescht@telkomsa.net
Sekretaresse: Saryna van As  Tel 0282713616 of 0823780057 sarynavanas@gmail.com
Publisiteit: Trisa Hugo Tel 0282714873 of 0834070274 kleinmond@icon.co.za

  • Die notas van vorige besprekings van boeke, is nie in chronologiese volgorde nie.
  • Die notas is bloot dit – Notas wat as riglyn gebruik word by die bespreking van die boeke, en moet nie gesien word as volledige besprekings van die boek nie.
  • Hierdie blog word bloot onderhou deur Trisa Hugo met die doel om notas van boeke wat bespreek is op ‘n sentrale plek te stoor, en is nie die ‘amptelike blog’ van Kleinmond Leeskring nie.

One thought on “Wie is ons? Kry kontakname en nommers hier

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s