Hartlam – Saamgestel deur Gerda Taljaard en Deborah Steinmair

HartlamHartlam by Gerda Taljaard

My rating: 5 of 5 stars

Hierdie is regtig ‘n uitstekende versameling kortverhale. Dit is uiteenlopende verhale, wat tog ‘n eenheid vorm wat betref die tema: Die liefde verdra alles, maar die liefde het dikwels tande.

In dié bundel sal jy vergeefs soek na voorspelbaarheid. Want die liefde het vele gesigte, en nie almal is mooi nie. Kerneels Breytenbach, Christine Barkhuizen Le-Roux, Erika Murray-Theron, Helene de Kock, Martin Steyn en vele meer skryf oor die liefde in vele gedaantes: moederliefde, gewelddadige liefde, verbode liefde, erotiese liefde, liefde tot die dood toe… Want die liefde verdra alles, maar die liefde het dikwels tande.

Lees ‘n gratis stuk hier op Amazon, of koop dit vir jou Kindle.

View all my reviews

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s