Jaarafsluiting

Kleinmond Leeskring het vandag teruggekyk oor die afgelope jaar se bedrywighede en boeke wat bespreek is. ‘n Voorlopige lys met volgende jaar se beplanning is uitgedeel, en Marida Visser en Kleintjie is verwelkom as nuwe komiteelede.

Christine Dreyer was soos altyd ‘n hoogtepunt met haar dramtiese vertolking van twee van Chris Barnard se kort vertellings, en ‘n gedig van Lina Spies.. Rika het een van haar eie gedigte voorgelees.

Baie dankie vir Kota en Saryna se harde werk gedurende 2015! ‘n Báie spesiale dankie vir Kleinmond Biblioteek, Wilna en Venda doen werklik baie moeite vir ons Leeskring, die beskikbaarstelling van die lokaal, die aanvra van boeke van ander biblioteke en die moeite wat hulle doen rondom die hantering van die boeke. Ons Biblioteek is tops, en ons sien baie uit na die vergroting daarvan volgende jaar.

Die ouens van Fountain Square het gesorg vir heerlike eetgoed.

 

One thought on “Jaarafsluiting

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s