Ons skop af!

Mariana CelliersKleinmond Leeskring het Maandag afgeskop met ‘n Ken Mekaar/Idees Uitruil, gefasiliteer deur die bekwame Mariana Celliers. Lede is in groepe verdeel, en het geleentheid gekry om hulle mening te gee oor die formaat en werkinge van die Leeskring.
Almal het geesdriftig meegedoen, en ons sien uit na die terugvoer tydens die Maart byeenkoms, wanneer al die gespreksleiers se terugvoer gekonsolideer en opgesom is.
Die bestuur het ‘n baie opwindende program vir die jaar gefinaliseer, en Leeskringlede sien uit na ‘n jaar waarin ons siele weereens gevoed, en ons lewens verryk gaan word.
Baie dankie aan die bestuur en ook Wilna en haar personeel van die Kleinmond Biblioteek, wat dit moontlik maak.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s